BenguFarm dienste

Leslie Bergh is die BenguFarmTM sagteware projekleier ten opsigte van die ontwikkeling, bemarking en kommunikasie met kliënte.

Leslie Bergh is ook 'n agent vir BenguFarmTM sagteware. Agentdienste sluit in sagteware bemarking, installasie, opleiding (kursusse en individueel), ondersteuning en advies.

Die BenguFarmTM sagteware pakket sluit modules vir beeste, wild (GAME), skape & bokke (SHEEP & GOATS), varke (PIGS) en genetika en teling (GENETICS).